Duisende Chemicals bied u die brosjure van epoksi, vinyl ester en uretaan-acrylaat resins aan wat ons vir ons klente beskikbaar het. Kontak asb!
Duisende Chemicals het 'n wye verskeidenheid van Epoxy sisteme ontwerp vir verskillende toepassings binne die GRP sektor soos Draadwind, RTM & Infusie, Hand-lay up, Pultrusion, Liemmidde en Prepregs.